Ons houthuise is reg langs die dam geleë en bestaan uit 5 familie eenhede en 1 wittebrood suite. Almal het en-suite badkamers.

Hierdie eenhede het asemrowende sonsondergangs en is ideal vir natuurliefhebbers en voëlkykers.

Al die eenhede het lugversorging, 'n dubbelbed en bunker beddens vir kinders (in die familie eenhede), 'n ten volle toegeruste kombuis en patio braai asook 'n TV.


Kamer
Kamer
'n Luukse kamer wat bestaan uit:
  • Dubbelbed
  • Bunker beddens

  • Badkamer
    Badkamer
    Uit die kamer loop 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het
    Kombuis
    Kombuis
    Die houthuis het 'n ten volle toegeruste selfsorgkombuis.
    Patio en Braai-area
    Patio
    'n Patio met 'n braai langs die dam.

    Kontak Ons