Rivierhuis

Die Rivierhuis is op die banke van die Vaal Rivier en is ideaal vir vissermanne.

Dit is 'n 4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, ten volle toegeruste kombuis, eetkamer, tv-kamer met DSTV asook lugversorging deur die hele huis.
Hoofslaapkamer
Hoofslaapkamer
'n Luukse kamer wat geskik is vir 'n koning en sy koningin. Die kamer bestaan uit:
  • 'n Dubbel bed
  • En-suite badkamer
  • Lugversorger en dakwaaier
  • Uit die hooflaapkamer loop 'n kamer met bunker beddens en 'n bad.Bunker bedsBath
    Kamer 1
    Kamer 1
    Bestaan uit:
  • 2x Enkelbeddens
  • Slaapbank
  • Lugversorger

  • Kamer 2
    Kamer 2
    Bestaan uit:
  • 2x Enkelbeddens
  • Bababed
  • 'n Glasdeur stap uit op die patio
  • Lugversorger

  • TV- / Familiekamer
    TV- / Familiekamer
    Na 'n ontspannende dag langs die rivier kan die familie mekaar se geselsskap geniet in die familiekamer. Bestaan uit:
  • Leerbanke
  • LCD TV met DSTV en DVD Speler
  • Lugversorger

  • Eetkamer
    Eetkamer
    Geniet u kos met 'n uitsig op die patio en Vaal Rivier.
    Kombuis
    Kombuis
    Die huis het 'n ten volle toegeruste selfsorgkombuis , insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf en gefiltreerde water .

    Kontak Ons