Tentkamp

Daar is 4 tent eenhede in hierdie kamp en die atmosfeer is die van die weermag en is ideaal vir veterane en die jonger generasie wat 'n smakie wil he van hoe dit in die weermag was.

Alhoewel dit soos die weermag is, sluit dit die basiese moderne geriewe in.

'n Ten volle toegeruste kombuis is in die kamp gelee.


Tent
Tent
Elke tent bestaan uit:
  • 2x Enkelbeddens
  • Rakkies vir klere

  • Kombuis
    Kitchen
    'n Ten volle toegeruste selfsorg kombuis is in die kamp.
    Braai area
    Braai area
    In die kamp is 'n groot braai area waar almal saam kan braai.
    Ablusie Blokke
    Ablusie Blokke
    In die kamp is ablusie blokke vir die vrouens en mans.
    Dit bestaan uit:
  • Storte
  • Toilette
  • Wasbakke

  • Kontak Ons