Aktiwiteite

Hier by Voorbegin Wilde Boerdery & Lodge is daar vir almal iets om te doen, jonk en oud.

Aktiwiteite sluit in:

.
Swembad
Swembad
Koel af in die swembad of sonbrand in die son langs die swembad.
Visvang
Visvang
Vang vis in die Vaal River.
Wildsrit
Wildsrit
Vat 'n wildsrit en besigtig die wilde diere van naby af.
"Paint Ball"
Paint Ball
Speel teen mekaar "paint ball" in die oop veld.
Skietbaan
Skietbaan
Ons het 'n skietbaan in die veld waar u teiken kan skiet.
Jag
Jag
Gedurende jagseisoen kan u wild kom skiet. Skakel ons vir meer inligting oor beskikbaarheid van wild asook pryse.

Kontak Ons