Voorbegin Lodge | Voorbegin Lodge
  • Tuis
  • Akkommodasie
    • Rivier Huis
    • Hout Huise
    • Ossewa Kamp
    • Tent Kamp
    • Wittebrood Suite
  • Venue
    • Kapel
    • Rivier Oewer
    • Onthaal Saal
  • Aktiwiteite
  • Gallery
  • Kontak Ons
  • Tuis
  • Akkommodasie
    • Rivier Huis
    • Hout Huise
    • Ossewa Kamp
    • Tent Kamp
    • Wittebrood Suite
  • Venue
    • Kapel
    • Rivier Oewer
    • Onthaal Saal
  • Aktiwiteite
  • Gallery
  • Kontak Ons
441

Rivier Huis

Akkommodasie
Voorbegin-Wild-Boerdery-&-Lodge-Onthaal-Saal

Onthaal Saal

Venue
748

Wittebrood Suite

Akkommodasie
Voorbegin Wild Boerdery & Lodge Promo

Voorbegin Wild Boerdery & Lodge Promosie Video

Venue
468

Hout Huise

Akkommodasie
596

Ossewa Kamp

Akkommodasie
585

Kapel

Venue
288

Tent Kamp

Akkommodasie
Voorbegin Wittebrood Suite

Wittebrood Suite

Hierdie eenheid is afgesonder vir privaatheid en is toegerus met 'n dubbelbed, en-suite badkamer, met 'n stort, wasbak, toilet en het oom 'n volle toegeruste selfsorg kombuis. Die eenheid beskik ook 'n patio braai op die stoep en 'n buite braai area. Die eenheid slaap 2 mense.

Voorbegin Ossewa Kamp

Ossewa Kamp

Die Ossewakamp bestaan uit 6 luukse ossewaens wat elk toegerus is met 'n dubbelbed en hangkas. Al die eenhede het lugversorging asook 'n TV in. In die kamp is ook 'n ten volle toegeruste kombuis asook ablusie blokke vir mans en dames.

Voorbegin Tent Kamp

Tent Kamp

Die Tent kamp bestaan uit 4 tente wat toegerus is met 2 enkel beddens en rakkies vir klere. 'n Volle toegeruste kombuis met buite braai area is 'n lekker plekkie om saam te kuier in die rustige atmosfeer. In die kamp is ablusie blokke vir die dames en mans wat bestaan uit, storte, toilette & […]

Voorbegin Hout Huise

Hout Huise

Hierdie luukse hout huise is reg langs die dam geleë. Die eenhede het asemrowende sonsondergangs en is ideal vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n bunker bed vir die kinders. Die eenheid is ten volle toegerus met 'n kombuis, lugversorging, warm komberse, handdoeke en 'n TV. Elke eenheid beskik ook 'n […]

Voorbegin Rivier Huis

Rivier Huis

Die Rivier huis is op die bank van die Vaal Rivier en is ideaal vir 'n familie of groep vriende. Dit is 'n 4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, ten volle toegeruste kombuis, eetkamer, tv-kamer met DSTV asook lugversorging deur die hele huis. Die eenheid beskik ook 'n patio braai op die stoep en 'n buite […]

Onthaal Saal

Voorbegin Wild Boerdery & Lodge het 'n groot onthaal saal geskik vir funksies en spesiale geleenthede soos troues, familie byeenkomste, feeste ens.

Kapel

Voorbegin Wild Boerdery & Lodge beskik oor 'n Kapel met houtbankies wat dateer uit die 1900. Die kapel is tenvolle toegerus met lugversorging, klank & beligting & het plek vir 80 mense.

Voorbegin Wild Boerdery & Lodge Promosie Video

Gewilde Videos

Voorbegin Wild Boerdery & Lodge Promo

Voorbegin Wild Boerdery & Lodge Promosie Video

441

Rivier Huis

468

Hout Huise

288

Tent Kamp

596

Ossewa Kamp

748

Wittebrood Suite

585

Kapel

Voorbegin-Wild-Boerdery-&-Lodge-Onthaal-Saal

Onthaal Saal

Voorbegin Lodge - Voorbegin Lodge