Die Rivier huis is op die bank van die Vaal Rivier en is ideaal vir 'n familie of groep vriende.

Dit is 'n 4 slaapkamerhuis met 2 badkamers, ten volle toegeruste kombuis, eetkamer, tv-kamer met DSTV asook lugversorging deur die hele huis.

Die eenheid beskik ook 'n patio braai op die stoep en 'n buite braai area. Daar is ook 'n buite stort beskikbaar.

Rivier Huis