Hierdie luukse hout huise is reg langs die dam geleë.

Die eenhede het asemrowende sonsondergangs en is ideal vir natuurliefhebbers en voëlkykers.

Elke eenheid het ‘n dubbelbed en ‘n bunker bed vir die kinders. Die eenheid is ten volle toegerus met ‘n kombuis, lugversorging, warm komberse, handdoeke en ‘n TV.

Elke eenheid beskik ook ‘n patio braai op die stoep en ‘n buite braai area.

Daar is 5 eenhede beskikbaar, elke eenheid slaap 2 volwassenes en 2 kinders.

Hout Huise