Die Ossewakamp bestaan uit 6 luukse ossewaens wat elk toegerus is met ‘n dubbelbed en hangkas.

Al die eenhede het lugversorging asook ‘n TV in.

In die kamp is ook ‘n ten volle toegeruste kombuis asook ablusie blokke vir mans en dames.

Ossewa Kamp