Die Tent kamp bestaan uit 4 tente wat toegerus is met 2 enkel beddens en rakkies vir klere.

‘n Volle toegeruste kombuis met buite braai area is ‘n lekker plekkie om saam te kuier in die rustige atmosfeer.

In die kamp is ablusie blokke vir die dames en mans wat bestaan uit, storte, toilette & wasbakke.

Tent Kamp