Hierdie eenheid is afgesonder vir privaatheid en is toegerus met ‘n dubbelbed, en-suite badkamer, met ‘n stort, wasbak, toilet en het oom ‘n volle toegeruste selfsorg kombuis.

Die eenheid beskik ook ‘n patio braai op die stoep en ‘n buite braai area.

Die eenheid slaap 2 mense.

Wittebrood Suite