Voorbegin Wild Boerdery & Lodge beskik oor ‘n Kapel met houtbankies wat dateer uit die 1900. Die kapel is tenvolle toegerus met lugversorging, klank & beligting & het plek vir 80 mense.