Voorbegin Wild Boerdery & Lodge beskik oor ‘n Kapel en Onthaal saal waar enige funksie gehou kan word.

Ten volle toegeruste onthaalsaal en trou venue met tafels, stoele, tafeldoeke, eetgerei, gedrapeerde dak, lugverkoelingstelsel, klank en beligting, kontant kroeg.